Members who ride a nog nie einde oktober een koop

My Name is Rhyno en my vrou Madelein en ons lief vir bike ry tenspyte die BMW1150GS verkoop het beplan ons om bmw1200gs te koop en kannie wag nie ..ons is rustige mense wat lief is vir die natuur , kamp, en vriende maak alhoewel ons doof is hou ons niks terug nie ...